Fri, 28 May | Dunkelder Theatre

Janie Bay LIVE

Janie Bay is 'n sanger-liedjieskrywer vanaf Kaapstad, woonagtig in Pretoria. Janie het 'n merk gemaak in die Pop-Alternatiewe Afrikaanse mark met haar #1 treffers "Amper Daar", "Sterre Brand" (met Jan Bloukaas), "Die Heelal ft. Early B" en "Ek Glo Nog In Jou" (met Danie Reënwolf van Spoegwolf faam).
Registration is Closed
Janie Bay LIVE

Time & Location

28 May, 20:00
Dunkelder Theatre, 63 Kent Rd, Dunkeld, Randburg, 2196, South Africa

About the event

Janie Bay is 'n sanger-liedjieskrywer vanaf Kaapstad, woonagtig in Pretoria. Janie het 'n merk gemaak in die Pop-Alternatiewe Afrikaanse mark met haar #1 treffers "Amper Daar", "Sterre Brand" (met Jan Bloukaas), "Die Heelal ft. Early B" en "Ek Glo Nog In Jou" (met Danie Reënwolf van Spoegwolf faam). Met 'n boeiende stem en gevoelvolle optredes, is Janie geanker as een van SA se geliefste vroue kunstenaars.

Share this event