Thu, 11 Nov | Dunkelder Theatre

Die Melktert Kommissie - Akoesties

Dunkelder Teater bied aan Die Melktert Kommissie - Akoesties. Melktert in sy oorspronklike vorm, met net die regte hoeveelheid kaneel. Kom luister na die dames van Die Melktert Kommissie in 'n vertoning wat die siel van elke liedjie blootsel deur dit te dekonstrueer na sy oorspronklike vorm.
Registration is Closed
 Die Melktert Kommissie - Akoesties

Time & Location

11 Nov, 19:30
Dunkelder Theatre, 63 Kent Rd, Dunkeld, Randburg, 2196, South Africa

About the event

Dunkelder Teater bied aan Die Melktert Kommissie - Akoesties. Melktert in sy oorspronklike vorm, met net die regte hoeveelheid kaneel. Kom luister na die dames van Die Melktert Kommissie in 'n vertoning wat die siel van elke liedjie blootsel deur dit te dekonstrueer na sy oorspronklike vorm.

Share this event